Die nuwe video, "FRIEK YT! is nou op youtube. Kaklekker:
Willim Welsyn en Die Sunrise Toffies gigs:
04 Feb. Up the Creek, colab saam met No One's Arc en Black Cat Bones
18 Feb. Aandklas, Stellenbosch, saam met Mr Cat & Jackal en Halfprice
17 Mrt. Route 62, Ladismith, saam met Valiant Swart
03 - 07 Apr. KKNK, La Dolce Vita, saam met Jacques Groenewald
18 Apr. London, UK. (to be confirmed)